Die boeke wat vereer is

Lys van toekennings

Dertien Uur

  • Barry Award vir Beste Spanningsroman, 2011, VSA.
  • Boeke Prize Fanatics Choice Award, 2011 , Exclusive Books.
  • Op die kortlys vir die CWA International Dagger in Brittanje, 2010.
  • ATKV-Prys vir Beste Spanningsroman, 2009.
  • Mees Filmiese Roman, toekenning van M-Net, 2009.
  • Op die kortlys vir die 2011 Macavity Award vir Beste Misdaadroman, VSA.

Onsigbaar

  • Weisser Schatten ontvang die German Krimi Preis in 2009.
  • ATKV-Prys vir Beste Spanningsroman, 2008.

Infanta

  • Martin Beck-toekenning (“Den gyllene kofoten” of The golden crowbar) van die Sweedse Akademie van Misdaadskrywers, 2010.
  • Le pic du diable wen die Leserstoekenning van CritiquesLibres.com vir Beste Speur- of Spanningsroman 2010, Frankryk.
  • ATKV-Prosaprys, 2004.

Proues

  • ATKV-Prosaprys, 2003.
  • Deutsche Krimi Preis in 2006.

Orion

  • Op die kortlys vir die Martin Beck-toekenning vir Beste Vertaalde Speurroman, 2008, Swede.
  • Beste TV-draaiboek, ATKV in 2007.
  • ATKV-Prosaprys, 2000.
  • Le prix Mystère de la critique, 2004, Frankryk.
  • Op die kortlys vir die M-Net Boekprys.
  • Op die kortlys vir die Sunday Times Letterkundeprys, 2004.

Feniks

  • Le Grand Prix de Littérature Policière, 2003, Frankryk.

Ander:

  • Deon word vereer met die Taal, Geskrewe of Mondelingse Letterkundekategorie van die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad (PanSALB) in die jaarlikse multitalige toekennings vir 2010.