
Elke boek kry sy dag
Die navigasiegids hieronder bied skakels na elke boek - klik gerus op die titel of omslag. Jy kan meer lees oor hoe die stories ontstaan het, die skryfproses verloop het - en wat die resensente gedink het. Daar's ook omslae van vorige drukke, vertalings ...
Waar kan ek die boeke koop?
Dit is 'n vraag wat ons gereeld kry. Bestel by jou naaste boekwinkel, of koop intyds by Exclusive Books en Kalahari - of Bottervisse en Proteus by LAPA.
Wie Met Vuur SpeelEerste publikasiedatum: 1994Herdruk: 2007 |
![]() |
Bottervisse in die JêmEerste publikasiedatum: 1997Herdruk: 2000, 2008 |
![]() |
FeniksEerste publikasiedatum: 1996Herdruk: 2007 Engelse titel: Dead Before Dying Franse titel: Jusqu'au Dernier Duitse titel: Die Traurige Polizist Spaanse titel: Sombras del Pasado Italiaanse titel: La Lista del Killer |
![]() |
OrionEerste publikasiedatum: 2000Herdruk: 2006, 2007 Engelse titel: Dead At Daybreak Franse titel: Les Soldats de L'aube Duitse titel: Tod for Morgen Grauen Norwegian titel: Tod ved Daggry Italiaanse titel: Il Sapore Del Sangue |
![]() |
ProteusEerste publikasiedatum: 2003Herdruk: 2008 Engelse titel: Heart of the Hunter Franse titel: Les Soldats de L'aube Duitse titel: Das Herz de Jagers Norweegse titel: Jegerens Hjerte Italiaanse titel: Codice: Cacciatore |
![]() |
InfantaEerste publikasiedatum: 2005Herdruk: 2007 Engelse titel: Devil's Peak Franse titel: Le Pic Du Diable Duitse titel: Der Atem des Jagers Italiaanse titel: Afrikaan Blues |
![]() |
OnsigbaarEerste publikasiedatum: 2007Herdruk: 2007, 2008 Engelse titel: Blood Safari Franse titel: Lemmer L'Invisible Duitse titel: Weißer Schatten |
![]() |
13 UurEerste publikasiedatum: Oktober 2008Engelse titel: Nog nie beskikbaar nie. |
![]() |







